Aktiveer AWStats-verslagdoening? Wanneer hierdie opsie gemerk is, sal verslae oor die virtuele bediener se webverkeer gereeld gegenereer word deur die AWStats-pakket te gebruik. Hulle kan van binne Virtualmin bekyk word, of by die /awstats URL op die bediener se webwerf.